Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 10:8
![Wat Jesus Gesê Het Oor Om Hom Te Volg](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F43550%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Wat Jesus Gesê Het Oor Om Hom Te Volg
6 Dae
Die eerste ding wat Jesus met die dissipels gedoen het was om hulle te roep (Matteus 4:19). Jesus kom vandag nog om mense te roep. Baie dink dit het net met bekering te doen. Nee — wanneer Jesus kom, roep Hy mense om Hom te volg en vissers van mense te maak. Die twee begrippe kan nie van mekaar geskei word nie.
![Wat Jesus Gesê Het Oor Ons Roeping Om Dissipelmakers Te Wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F44501%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Wat Jesus Gesê Het Oor Ons Roeping Om Dissipelmakers Te Wees
6 dae
Jesus het vir ons 'n roeping gegee: ons, die kerk, sy dissipels en alle gelowiges moet uitgaan na al die nasies toe, mense sy dissipels maak en hulle leer om Jesus te volg. Dit is waaroor hierdie leesplan gaan.
![Om 'n Gesonde Kerk Te Plant](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F2156%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Om 'n Gesonde Kerk Te Plant
7 Dae
Wanneer God jou tot die bediening roep, kan dit oorweldigend wees, maar dit kan ook die beste ding wees wat ooit met jou kan gebeur. Begin hier in die Woord van God as jou hart geroer is om 'n kerk te stig. Verdiep jou in hierdie 7-dag leesplan, en vind die bemoediging wat jy nodig het om met God se roeping te begin.
![Sewe Sleutels tot Emosionele Heelheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F11462%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Sewe Sleutels tot Emosionele Heelheid
7 Dae
Daar is ten minste sewe hoofaspekte van heelheid betrokke by die soeke na die beste wat God vir jou emosionele lewe wil hê. Jy hoef dit nie in volgorde te hanteer nie. Sluit aan by Dr. Charles Stanley terwyl hy jou help om sleutelgewoontes in jou lewe in te bou wat jou sal help om toenemend in jou gees en emosies heel te word. Ontdek meer leesplanne soos hierdie een by intouch.org/plans.
![Jesus Het Gesê het oor hoe om getuies te wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F43394%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Jesus Het Gesê het oor hoe om getuies te wees
8 dae
Baie Christene wil graag met ongeredde mense oor Jesus praat, maar weet nie hoe nie. Hierdie leesplan sal jou help om op 'n baie praktiese manier 'n gesprek te begin, mense van jou redding te vertel en ook hoe om die evangelie baie maklik vir iemand te verduidelik.
![Man Van God: Hoe Lyk 'n Man Van God?](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F51207%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Man Van God: Hoe Lyk 'n Man Van God?
8 Dae
Ons het Godsmanne in die kerk nodig. Dit is manne wat ten volle aan God oorgegee is en in die krag van die Heilige Gees lewe. Daar is vandag 'n gebrek aan sulke manne en vaders. In hierdie leesplan probeer ek verduidelik hoe die lewe van 'n man van God behoort te lyk en hoe dit kan lyk indien iemand homself aan God oorgee.
![Wat Jesus Gesê Het Oor Die Maak Van Dissipels](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F43555%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Wat Jesus Gesê Het Oor Die Maak Van Dissipels
9 Dae
Jesus het twaalf persone gekies en die volgende drie jaar het Hy tyd met hulle deurgebring om van hulle dissipels te maak. Na drie jaar, net voor Jesus se hemelvaart, het Hy gesê: "Gaan maak dissipels." Hy het dus gesê: "Gaan doen dieselfde as wat Ek gedoen het."