← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 14

BibleProject | God se Ewige Liefde
9 dae
Die Evangelie volgens Johannes is ‘n ooggetuie verslag van wie Jesus is deur een van sy beste vriende. In hierdie nege dag plan gaan jy die verhaal lees van hoe Jesus mens word as die beliggaming van die God van Israel. Hy is beide die Messias en die Seun van God wat die ewige lewe gee aan almal wat in Hom glo.

God Se Antwoord Op Vrees, Bekommernis En Angs
18 Dae
Hoe kan ons vrees, bekommernis en angs oorkom? Die Bybel het iets hieroor te sê en jy kan oorwinning behaal deur God se waarhede toe te pas. Pastoor Greg Laurie het 18 daaglikse oordenkings geskryf om jou te help om vrees, bekommernis en angs te oorkom. Deel dit gerus met ander wat in hul vertroue met Jesus Christus wil groei. Harvest Ministries en Greg Laurie