Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 1
BibleProject | God se Ewige Liefde
9 dae
Die Evangelie volgens Johannes is ‘n ooggetuie verslag van wie Jesus is deur een van sy beste vriende. In hierdie nege dag plan gaan jy die verhaal lees van hoe Jesus mens word as die beliggaming van die God van Israel. Hy is beide die Messias en die Seun van God wat die ewige lewe gee aan almal wat in Hom glo.
Herontdek die Kersfeestyd
25 Dae
Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.
BibleProject | Die Geskrifte van Johannes
25 dae
Hierdie 25 dag plan reis deur die evangelie en briewe van Johannes. Elke boek sluit ook video’s in wat spesifiek ontwerp is om jou begrip van die Skrif te verryk.
Kom Ons Lees Saam die Bybel (Oktober)
31 Dae
Deel 10 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel in 365 dae lei. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister daarna in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testamentiese hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel 10 sluit die volgende boeke in: Prediker, Johannes, Jeremia en Klaagliedere.