Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 1:4
!['n Vrou Van Betekenis: Ontdek Jou Doel](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F16983%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
'n Vrou Van Betekenis: Ontdek Jou Doel
5 Dae
Jy is 'n vrou van betekenis met 'n Godgegewe bestemming. Hy het jou doelbewus, met 'n doel, vir 'n doel gemaak! Jy is nie per ongeluk hier nie; jy is hier deur die doelbewuste planne van God vir hierdie oomblik in die geskiedenis. Sy voorafbeplanning vir jou ongeëwenaarde lewe was deeglik, volledig en doelgerig. Ontdek hoe jy in die hart van God vir hierdie tyd ontwerp is!
![Jy Is Uniek](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F32179%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Jy Is Uniek
6 Dae
Oor hierdie 6 dae herinner God ons weereens aan hoe spesiaal en uniek ons is. Enig in ons soort. Ons moet ook onthou en besef hoe belangrik ons gedagtes is. Ons kies waarop ons wil fokus. Ons moet doelbewus kies om met die Here se hulp op dit te fokus wat goed en opbouend is. Want dit wat ek dink, dit is ek.
![Vry Van Myself: Hoekom Die Lewe Beter Is As Alles Nie Om Jou Draai Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F8830%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Vry Van Myself: Hoekom Die Lewe Beter Is As Alles Nie Om Jou Draai Nie
7 Dae
Ek het iets verrassends ontdek: om vir myself te lewe is baie werk. Dit mag dalk bevrydend klink om gefokus te bly om die beste "ek" te wees, maar dit is eintlik 'n baie swaar las om te dra — God het ons eerder geroep om ons vreugde daarin te vind om allereers op Hom te fokus. Ek hoop die kort oordenkings uit my boek "Free of Me", vind aanklank by jou begeerte om jou los te maak van jouself en aan God vas te hou. Daar vind ons ware vryheid!
![Vroue Van Die Woord](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F24762%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Vroue Van Die Woord
14 dae
Ons realiteit is een van gejaagdheid, moedeloosheid, vrees en angstigheid oor die toekoms. Maar keer op keer herinner God ons deur sy Woord wie ons is en dat Hy Hom oor ons ontferm. Kyk verby die dominante storie van vrees en moedeloosheid en sien dat God se pad met jou ’n pad van deernis en liefde is. Hierdie oordenkings kom uit Jannie Pelser se samestelling VROUE VAN DIE WOORD.