← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 26:12

Vrede op Aarde: 'n 5-dag Advent Toewyding
5 Dae
Vir sommige kan die Kerstyd vol droefheid, tragedie, seerkry en skeiding wees. Tog vier Kersfees juis dat God mens geword het en in ons seerkry, woede en chaotiese wêreld vrede kom bring het — vrede onder mense, en nog belangriker, vrede met God. Sluit in hierdie Adventtyd by ons aan om die vrede te ondersoek wat Christus gebring het.