← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 12:10
![Droom Groot met Bob Goff](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F20463%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Droom Groot met Bob Goff
7 Dae
Leer om jou drome duidelik vir jouself te definieer. Identifiseer die struikelblokke wat jou terughou. Stel dan 'n spesifieke plan op om jou doelwitte te bereik. Ontwikkel ook die vaardighede wat jou sal help om volgens jou plan op te tree.
![Wanneer Ek Voel Ek Is Nie Goed Genoeg Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F49671%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Wanneer Ek Voel Ek Is Nie Goed Genoeg Nie
9 Dae
So baie mense voel onwaardig om kinders van God genoem te word. Hulle voel hulle is nie goed genoeg nie. Hulle verlede maak dat hulle nie kan glo God het hulle lief en dat Hy steeds 'n plan vir hulle lewe het nie. Hierdie leesplan sal jou help om op 'n ander manier na jouself te kyk.