← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 33:25
Eindig op 'n Hoë Noot
3 Dae
Ons is nou die ouer geslag: die seniors, die ouer mense, die bejaardes. Alhoewel ons geweet het dit sal gebeur, het dit hopeloos te gou gekom. In hierdie tydperk, moet ons die vraag vra: "Hoe eindig ek op 'n hoë noot?" Staan 'n paar dae af om saam met Robin Meadows te kyk wat die Woord van God oor ons doel in hierdie laaste jare sê.