← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 9:40
Verdriet
5 Dae
Verdriet kan ondraaglik voel. Al gee ons vriende en familie die nodige ondersteuning en bemoediging, voel ons nog steeds dat niemand regtig verstaan hoe ons voel nie — ons voel alleen in ons verdriet. In hierdie leesplan sal jy vertroostende Skrifgedeeltes teëkom en dit sal jou help om perspektief van God te kry. Jy sal ons Redder se opregte kommer oor jou ervaar en jy sal verligting kry van jou pyn.