← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TIMOTEUS 1

1 & 2 Timoteus
5 Dae
Hierdie eenvoudige leesplan sal jou deur 1 & 2 Timoteus neem en is gepas vir individuele- of groepstudie.

Kom Ons Lees Saam die Bybel (September)
30 Dae
Deel nege van 'n reeks van 12: Hierdie leesplan lei gemeentes deur die hele Bybel in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testament hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel nege sluit die volgende boeke in: Nehemia, Ester, 1 en 2 Timoteus, Joël, Amos, Obadja, Nahum, Habakuk, Sefanja, Titus, Filemon, Jakobus, Haggai, Sagaria en Maleagi.