Job 23:10-11

Job 23:10-11 DB

Die Here ken my lewe. As Hy my sou toets, sal Hy uitvind dat ek soos suiwer goud is. Ek leef soos Hy wil hê ek moet leef. Ek volg Hom en draai nie links of regs van die koers af nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 23:10-11

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid