Genesis 9:12-13

Genesis 9:12-13 CAB23

God het gesê: Dit is die teken van die verbond wat Ek sluit tussen My en jou en al die lewende wesens wat by jou is, vir ewige geslagte. Ek stel my boog in die wolk, en dit sal wees as 'n teken van 'n verbond tussen My en die aarde.

Funda Genesis 9