1
Genesis 22:14
Die Boodskap
Abraham het die plek “Die Here voorsien” genoem. Vandag nog gebruik mense die uitdrukking: “Op die berg van die Here sal Hy altyd voorsien.”
對照
Genesis 22:14 探索
2
Genesis 22:2
God het toe vir hom gesê: “Vat jou seun Isak, die een vir wie jy baie lief is, en gaan na die land Moria toe. Daar moet jy hom op een van die hoë plekke op een van die berge as ’n brandoffer gaan offer. Ek sal jou daar wys waar jy hom moet offer.”
Genesis 22:2 探索
3
Genesis 22:12
Los die mes en moenie die seun seermaak nie. Ek weet nou dat jy My liefhet, want jy was bereid om jou lieflingskind, jou enigste seun, vir My te offer.”
Genesis 22:12 探索
4
Genesis 22:8
Abraham het geantwoord: “Moenie bekommerd wees nie, seun. God sal self nog vir ons ’n skaap gee om te offer.” Die twee het verder gestap.
Genesis 22:8 探索
5
Genesis 22:17-18
dat Ek jou sal seën. Jou kinders sal so baie wees soos die sterre in die hemel en die sand van die see. Jou kinders sal ook nog eendag hulle vyande se sterk stede oorneem. In al die nasies sal mense nog oor jou praat. Dit sal met hulle goed gaan omdat hulle jou ken en deel van jou nageslag is. Al hierdie dinge sal gebeur omdat jy vandag weer gewys het dat jy My liefhet.”
Genesis 22:17-18 探索
6
Genesis 22:1
’n Ruk hierna wou God vir Abraham toets. Hy het hom geroep en Abraham het gesê: “Hier is ek.”
Genesis 22:1 探索
7
Genesis 22:11
Op daardie oomblik het die Engel van die Here uit die hemel geroep: “Abraham, dit is Ek. Hou dadelik op.
Genesis 22:11 探索
8
Genesis 22:15-16
Die Here het weer deur sy Engel uit die hemel gepraat en gesê: “Vandag was jy bereid om hierdie lieflingskind van jou te offer; daarom beloof Ek jou
Genesis 22:15-16 探索
9
Genesis 22:9
Uiteindelik het hulle by die plek gekom waarvan God gepraat het. Abraham het dadelik afgepak, ’n altaar gebou, die hout gevat en dit op die altaar gesit.
Genesis 22:9 探索
主頁
聖經
計劃
影片