GENESIS 27:39-40
GENESIS 27:39-40 NLV
Sy pa sê toe vir hom: “Jy sal lewe weg van die rykdom van die aarde en die dou van die hemel. Jy sal ’n bestaan maak uit oorlog. Jy sal ’n tyd lank jou broer dien, maar as jy jou daarteen verset, sal jy loskom van die oorheersing.”