1
Genesis 4:7
Die Bybel 2020-vertaling
Is dit nie so dat, as jy goed doen, jy jou kop kan optel nie? As jy egter nie goed doen nie, lê die sonde op die loer voor die deur. Na jou is sy begeerte, maar jy moet oor hom heers.”
موازنہ
تلاش Genesis 4:7
2
Genesis 4:26
En vir Set, ook vir hom is 'n seun gebore. Hy het hom Enos genoem. In daardie tyd het hulle begin om die Naam van die HERE aan te roep.
تلاش Genesis 4:26
3
Genesis 4:9
Die HERE het vir Kain gevra: “Waar is Abel, jou broer?” Hy het geantwoord: “Ek weet nie; is ek dan my broer se oppasser?”
تلاش Genesis 4:9
4
Genesis 4:10
Die HERE het gesê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer bly roep na My vanuit die grond.
تلاش Genesis 4:10
5
Genesis 4:15
Maar die HERE het hom geantwoord: “Goed dan, enige een wat Kain doodmaak – dit sal sewe maal gewreek word.” Die HERE het toe op Kain 'n merkteken gesit, sodat niemand wat hom teëkom, hom sou doodslaan nie.
تلاش Genesis 4:15
صفحہ اول
بائبل
مطالعاتی منصوبہ
Videos