1
PSALMS 97:10
Afrikaans 1983
Julle het die Here lief; haat dan wat sleg is! Hy bewaar die lewe van sy troue dienaars, Hy red hulle uit die greep van die goddelose.
Karşılaştır
PSALMS 97:10 keşfedin
2
PSALMS 97:12
Wees bly in die Here, regverdiges, prys sy heilige Naam.
PSALMS 97:12 keşfedin
3
PSALMS 97:11
Vir die regverdiges het daar lig gekom, blydskap vir die opregtes.
PSALMS 97:11 keşfedin
4
PSALMS 97:9
U, Here, is die Allerhoogste oor die hele aarde, hoog verhewe bo alle gode.
PSALMS 97:9 keşfedin
Ana Sayfa
Kutsal Kitap
Okuma Planları
Videolar