1
PSALMS 95:6-7
Afrikaans 1983
Kom ons val in eerbetoon voor Hom neer, kom ons buig, kom ons kniel voor die Here ons Skepper! Hy is ons God en ons is sy volk, sy kudde, sy skape, deur sy hand versorg.
Karşılaştır
PSALMS 95:6-7 keşfedin
2
PSALMS 95:1-2
Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind, laat ons na Hom toe gaan met lof, laat ons Hom toejuig met lofsange
PSALMS 95:1-2 keşfedin
3
PSALMS 95:3
want die Here is die magtige God, die groot koning oor al die gode.
PSALMS 95:3 keşfedin
4
PSALMS 95:4
Die dieptes van die aarde behoort aan Hom, die kruine van die berge is Syne.
PSALMS 95:4 keşfedin
Ana Sayfa
Kutsal Kitap
Okuma Planları
Videolar