1
PSALMS 106:1
Afrikaans 1983
Prys die Here! Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!
Karşılaştır
PSALMS 106:1 keşfedin
2
PSALMS 106:3
Dit gaan goed met mense wat die reg handhaaf, wat by elke geleentheid geregtigheid doen.
PSALMS 106:3 keşfedin
3
PSALMS 106:4-5
Dink aan my, Here, in u liefde vir u volk, sluit my ook in by u redding, dat ek die voorspoed van u uitverkorenes mag aanskou en mag deel in die blydskap van u volk, my mag verheug saam met dié wat aan U behoort.
PSALMS 106:4-5 keşfedin
Ana Sayfa
Kutsal Kitap
Okuma Planları
Videolar