Logo ng YouVersion
Hanapin ang Icon

JOHANNES 1:3-4

JOHANNES 1:3-4 NLV

Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense.

Bersikulong Larawan para sa JOHANNES 1:3-4

JOHANNES 1:3-4 - Alles het deur Hom ontstaan,
en sonder Hom het nie een ding
wat bestaan,
ontstaan nie.
In Hom was daar lewe,
en dié lewe het gedien as die lig
vir die mense.