1
Lukas 23:34
Bybel vir almal
Toe sê Jesus: “Vader, U moet die mense vergewe wat My kruisig, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Die soldate wat vir Jesus gekruisig het, het Jesus se klere gevat. Hulle het lootjies getrek om te besluit watter klere elkeen moet kry.
Paghambingin
I-explore Lukas 23:34
2
Lukas 23:43
En Jesus het vir hom gesê: “Ek sê vir jou, en dit is seker: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”
I-explore Lukas 23:43
3
Lukas 23:42
Toe sê hy vir Jesus: “Jesus, dink aan my wanneer God vir U Koning maak.”
I-explore Lukas 23:42
4
Lukas 23:46
En Jesus het hard gesê: “ Vader, Ek gee myself vir U.” Nadat Jesus dit gesê het, het Hy gesterf.
I-explore Lukas 23:46
5
Lukas 23:33
Hulle kom toe by 'n plek, die plek se naam was Kopbeen. Daar het die soldate vir Jesus gekruisig. Hulle het ook die twee skelms gekruisig, een regs langs Jesus en die ander een links langs Hom.
I-explore Lukas 23:33
6
Lukas 23:44-45
Dit was omtrent twaalfuur die middag. Dit het donker geword oor die hele land. Dit was donker tot drie-uur die middag. Toe dit donker word, het die gordyn in die tempel van bo tot onder geskeur.
I-explore Lukas 23:44-45
7
Lukas 23:47
Die kaptein van die Romeinse soldate het gesien wat gebeur. Hy het God geprys en gesê: “Hierdie man was regtig onskuldig.”
I-explore Lukas 23:47
Home
Biblia
Mga Gabay
Mga Palabas