1
LUKAS 22:42
Nuwe Lewende Vertaling
“Vader, as U wil, neem hierdie beker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geld!”
Paghambingin
I-explore LUKAS 22:42
2
LUKAS 22:32
maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie moet begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou medegelowiges ondersteun.”
I-explore LUKAS 22:32
3
LUKAS 22:19
Jesus het ook brood geneem, ’n dankgebed uitgespreek, dit in stukke gebreek en vir hulle gegee terwyl Hy sê: “Dit is my liggaam wat ter wille van julle gegee word. Gebruik dit ter herinnering aan My.”
I-explore LUKAS 22:19
4
LUKAS 22:20
Hy het dieselfde gedoen met die beker ná die ete en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, bevestig deur my bloed, wat ter wille van julle uitgegiet word.
I-explore LUKAS 22:20
5
LUKAS 22:44
Terwyl Hy intense angs beleef, het Jesus nog ernstiger gebid. Sy sweet het soos druppels bloed geword wat op die grond drup.
I-explore LUKAS 22:44
6
LUKAS 22:26
“By julle moet dit egter nie só gaan nie, maar die belangrikste een onder julle moet wees soos die geringste, en die een wat leiding gee, soos een wat dien.
I-explore LUKAS 22:26
7
LUKAS 22:34
Jesus het egter gereageer: “Petrus, Ek sê dit nou vir jou: ’n Haan sal vannag nie kraai voordat jy drie maal ontken het dat jy My ken nie.”
I-explore LUKAS 22:34
Home
Biblia
Mga Gabay
Mga Palabas