Kaalvoet Op Heilige Grond

6 Days
'N VUUR WAT AANHOU BRAND. Dit is die wyse waarop God Homself aan Moses openbaar het. God betrek mense by wat Hy beplan en doen. Hy het uitgereik na Moses wat, soos ek en jy, by 'n vorige geleentheid die stokkie laat val het. Hy bemagtig hulle met sy Heilige Gees, wat 'n gebeds-honger in hulle harte wek en hulle in staat stel om sy plan uit te voer!
Ons wil graag Barefoot Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bit.ly/4bUhya8
Related Plans

Serve: To Wield Power With Integrity

How Christians Grieve Well

Heart of Worship

(Re)made in His Image

Prayers for My Wife

Meaningful Relationships, Meaningful Life

A Prayer for My Husband: Part 1

Rich Dad, Poor Son

Gems of Motherhood~ Letters to a Mama: 20ish Things I Wish I Knew Before Becoming a Mom
