YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 201 OF 365

Vers 20: Wysheid kom deur te luister na raad en teregwysing. Wysheid is daarom ’n langtermyn belegging (Kidner). Vers 21.: Jou planne kan nie God se besluite verander nie. Die mens wik, maar God beskik. Dit is ’n gerusstelling vir dié wat sy wil soek en doen. Dit is ’n waarskuwing vir dié wat hulle eie kop volg en onafhanklik van God wil leef.

Day 200Day 202

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More