YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 199 OF 365

Hulp aan arm mense word deur God beloon. Dit is soos ’n lening aan die Here wat Hy aan jou sal terugbetaal. Dit eggo die ander uitsprake in Spreuke, oor deernis teenoor armes (Spreuke 14:13; 17:5; 22:2; 29:4). Dit vorm ook die fondasie van die talle Nuwe Testamentiese uitsprake oor armes deur Jesus en die ander Nuwe Testamentiese skrywers (Matteus 19:21; Lukas 4:18; 6:20; 14:13; Romeine 15:26; 2 Korintiërs 6:10; Galasiërs 2:10; Jakobus 2:5).

Day 198Day 200

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More