YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 197 OF 365

Vers 13: ‘n Domastrante seun en ‘n twisgierige vrou kan ‘n man knak (Spreuke 27:15-16 brei hierop uit). Vers 14: Welvaart is 'n geskenk van jou ouers. Wat egter nog beter is, is ‘n verstandige vrou, want dit is 'n geskenk van God.

Day 196Day 198

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More