YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 194 OF 365

Hierdie verse brei verder uit op die harde werklikhede van welvaart en armoede soos in vers 4 en 5 gestel. Vers 6: Almal wil voordeel trek uit ander se mag en vrygewigheid. Dit kan vir die ryke ’n vloek of ’n seën wees. Vers 7: 'n Arm man daarenteen, se vriende word beïnvloed selfs deur sy familie se mening oor hom. Armoede is ’n bitter werklikheid waarin die enigste positiewe punte ’n lewe van integriteit teenoor mense en God is (Spreuke 19:1).

Day 193Day 195

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More