YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 191 OF 365

Vers 23 beskryf die harde werklikheid van die wêreld soos dit baie keer is, nie soos dit behoort te wees nie. Arm mense moet ligloop met wat hulle sê, want hulle is afhanklik van die guns van ander. Ryk mense probeer met ’n harde houding die onophoudelike versoeke om hulp, van hulle afweer. Vers 24: Kies jou maats met oorleg, want maats kan jou breek. Daar is egter ook vriende wat nader aan jou kan kom as wat ‘n broer is. Kies eerder een goeie vriend as baie vriende wat jou kan ruïneer.

Day 190Day 192

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More