YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 190 OF 365

Hierdie vers bevat die diep skeppingswaarheid dat ’n vrou ’n goeie gawe van die Here is (Genesis 2:18-25). Let op hoe die spreuk beide die soektog na en die gawe van die vrou beklemtoon. Om ’n vrou te vind, word boonop in dieselfde terme beskryf as die vind van wysheid (Spreuke 8:35).

Day 189Day 191

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More