YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 187 OF 365

Vers 16: Geskenke het groot mag. Dit gee jou toegang tot belangrike mense. Daar is natuurlik ook ’n gevaar daaraan verbonde. ’n Geskenk raak maklik ’n omkoopgeskenk (Spreuke 17:8). Vers 17: Die regsbeginsel "audi alteram partem" (luister na die ander kant) kom uit Spreuke. As jy net na een kant luister, klink dit baie oortuigend, totdat iemand onder kruisverhoor geplaas word en die ander kant van die saak ook aangehoor word. Vers 18: Deur die Here se wil te vra – hier, deur die gooi van die lot – kan geskille besleg word en sterk opponente uit mekaar gehou word. Want, dit is die Here wat die uitkoms bepaal (Spreuke 16:33).

Day 186Day 188

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More