YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 186 OF 365

Vers 14 meer letterlik vertaal: “Die gees van ’n mens dra hom deur siekte, maar ’n neerslagtige gees – wie kan dit opbeur?” Die woord vir “neerslagtig” (nĕkēʾâ) kan ook met terneergedruk (Spreuke 15:13; 17:22), moedverlore, gebroke (“vergruis") of platgeslaan (Psalms 109:16) vertaal word. Daar is ’n innerlike krag wat nodig is om deur krisisse kop bo water te hou. Iets wat in die Nuwe Testament in Jesus vir ons beskikbaar raak wat ons na gees, siel en liggaam kan bewaar (1 Tessalonisense 5:23). Vers 15: ’n Verstandige en wyse mens stel hom in op die uitbreiding van sy kennis in wat hy dink en waarna hy luister.

Day 185Day 187

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More