YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 184 OF 365

Vers 11 is duidelik in kontras met vers 10. Ryk mense dink hulle welvaart beskerm hulle soos ’n sterk stad of ’n hoë muur, maar dit is ’n lugkasteel. Dit bestaan net in hulle verbeelding. Die enigste ware beskerming kom van die Here. Vers 12: Hoogmoed kom voor die val. Nederigheid kom voor die eer (Spreuke 11:12; 15:33; 16:18). Jesus is die perfekte voorbeeld daarvan (Filippense 2:5-11).

Day 183Day 185

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More