Wees Veilig by God

7 Days
Hierdie leesplan wil jou vertel oor jou bestaan, wat jy doen en aan wie jy behoort sodat jy elke dag kan hoor hoe jou hemelse pa in jou oor fluister: “Goeie genade, jy is spesiaal!” Omdat God jou oorlaai met sy genade. Hierdie 7-dag groeiplan help jou om te kan sê: “Kom ons vier die regte dinge in die lewe.” Dit wil jou oortuig dat jy ín God veilig is.
Ons wil graag vir Bybel-Media bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.biblemedia.org.za/ |
Related Plans

A Mother's Heart

Messengers of the Gospel

40 Rockets Tips - Workplace Evangelism (31-37)

Multivitamins - Fuel Your Faith in 5-Minutes (Pt. 3)

Moses: A Journey of Faith and Freedom

Built for Impact

Connecting With the Heart of Your Child

Peter, James, and John – 3-Day Devotional

Live the Word: 3 Days With Scripture
