Moenie Vir Die Vyand ’N Plek Aan Jou Tafel Gee Nie

6 Days
Ons almal sukkel soms om ons gedagtes te beheer en hulle eerbaar en verheerlikend vir God te maak. In hierdie 6-dag-leesplan, gebaseer op Louie Giglio se boek DON’T GIVE THE ENEMY A SEAT AT YOUR TABLE, sal jy leer hoe om beheer te neem oor jou gedagtes en emosies – deur die krag wat God vir ons gegee het deur Jesus Christus om die vyand te oorwin.
Ons wil graag Passion Publishing bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.passionsouthafrica.com/
Related Plans

Mandates for Men: Pursue Integrity

God With Us

Below as in Above: 5 Days in the Lord's Prayer

Burst Your Christian Bubble

Luke | Reading Plan + Study Questions

Built to Last: A Strong Family in Church Planting

Discipleship 360 Reading Plan

True Competitor: 7 Days of Spiritual Grit

7 Days to Discovering the Gift of You
