Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende Geloof

7 Days
Die slegte nuus: Jy sal nie vanself daartoe in staat wees om te kwalifiseer om deel van God se familie te wees nie. Die goeie nuus: God is lief vir jou en het 'n weg berei om jou sonde te vergewe, jou deel van God se familie te maak en van binne na buite te transformeer! Terwyl jy Romeine bestudeer ontdek jy die mees volledige aanbieding van die evangelie!
Ons bedank Precept Ministries SA vir die voorsiening van hierdie plan. Besoek gerus vir meer inligting: https://precept.org.za/ |
Related Plans

Messengers of the Gospel

Connecting With the Heart of Your Child

Built for Impact

Peter, James, and John – 3-Day Devotional

Sowing God's Word

A Mother's Heart

Live the Word: 3 Days With Scripture

Moses: A Journey of Faith and Freedom

Multivitamins - Fuel Your Faith in 5-Minutes (Pt. 3)
