Die Evangelie van Markus met Francis Chan

5 Days
Voel jy dat Markus ’n baie belangrike deel van Jesus se storie oorgeslaan het? Kan ons steeds die realiteit besef dat God ’n persoon geword het, sonder om te hoor van Jesus se bonatuurlike geboorte? Die antwoord is ja. In hierdie Bybelstudie van RightNow Media en Francis Chan, vra Francis vir ons: “Het jy al werklik die impak van daardie stelling oorweeg – die gebeurtenis toe God mens geword het?”
Ons wil graag RightNow Media bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.rightnowmedia.org/af
Related Plans

What Does God Want Me to Do Next?

FruitFULL : Living Out the Fruit of the Spirit - From Theory to Practice

Art in Scripture: Be Anxious for Nothing

One New Humanity: Mission in Ephesians

Psalm 2 - Reimagining Power

Rescue Breaths

The Lord Speaks to Samuel

Leading Wholeheartedly

Managing Your Anger
