Leef! Een dag op ’n keer deur Trevor Hudson

5 Days
Die dagstukkies in hierdie 5-dag-leesplan is geskryf uit ’n plek van persoonlike soeke en ontdekking, en sal jou help om ’n rustiger en betekenisvolle lewe te vind. Elke dag se teks sluit ’n Bybelvers, ’n oordenking, en ’n uitnodiging in om met God te gesels of iets prakties om te doen. Die inhoud van hierdie leesplan is gebaseer op Trevor Hudson se boek: “Leef! Een dag op ’n keer”.
Ons wil graag Struik Christian Media bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.struikchristianmedia.co.za/ |
Related Plans

Hope for Every Season With Danny Gokey

Still Before God

Faith in Action: How Faith Transforms the Way You Live

What the Bible Says About Your Credit Score

Hebrews Part 2: Selfish Christianity

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-September)

Growing Your Faith: A Beginner's Journey

Journey Through Exodus 1-19

The Riches of Forgiveness: Devotions for Girls (I Am Available)
