1
JOHANNES 11:25-26
Afrikaans 1933/1953
Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?
Compare
JOHANNES 11:25-26ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
2
JOHANNES 11:40
Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?
JOHANNES 11:40ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
3
JOHANNES 11:35
Jesus het geween.
JOHANNES 11:35ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
4
JOHANNES 11:4
En toe Jesus dit hoor, sê Hy: Hierdie siekte is nie tot die dood toe nie, maar tot die heerlikheid van God, sodat die Seun van God daardeur verheerlik kan word.
JOHANNES 11:4ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
5
JOHANNES 11:43-44
En nadat Hy dit gesê het, het Hy met 'n groot stem geroep: Lasarus, kom uit! En die oorledene het uitgekom, aan hande en voete met grafdoeke gebind, en sy gesig was toegedraai met 'n doek. Jesus sê vir hulle: Maak hom los en laat hom gaan.
JOHANNES 11:43-44ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
6
JOHANNES 11:38
En Jesus het weer in Homself geweldig bewoë geword en by die graf gekom. En dit was 'n spelonk, en 'n steen het daarteen gelê.
JOHANNES 11:38ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
7
JOHANNES 11:11
Dit het Hy gespreek; en daarna sê Hy vir hulle: Lasarus, ons vriend, slaap; maar Ek gaan om hom wakker te maak.
JOHANNES 11:11ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
Home
ਬਾਈਬਲ
Plans
ਵੀਡੀਓ