1
GÉNESIS 9:12-13
Afrikaans 1933/1953
En God het gesê: Dit is die teken van die verbond wat Ek sluit tussen My en julle en al die lewende wesens wat by julle is, vir ewige geslagte: my boog gee Ek in die wolke; dit sal 'n teken wees van die verbond tussen My en die aarde.
Compare
GÉNESIS 9:12-13ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
2
GÉNESIS 9:16
As die boog dan in die wolke staan, sal Ek dit aansien om gedagtig te wees aan die ewige verbond tussen God en al die lewende wesens in alle vlees wat op die aarde is.
GÉNESIS 9:16ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
3
GÉNESIS 9:6
Hy wat die bloed van 'n mens vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word; want God het die mens na sy beeld gemaak.
GÉNESIS 9:6ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
4
GÉNESIS 9:1
EN God het Noag en sy seuns geseën en aan hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde.
GÉNESIS 9:1ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
5
GÉNESIS 9:3
Alles wat beweeg en lewe, sal julle voedsel wees. Net soos die groen plante, gee Ek dit alles aan julle.
GÉNESIS 9:3ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
6
GÉNESIS 9:2
Die vrees en die skrik vir julle sal wees oor al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel: alles wat op die aarde beweeg, en al die visse van die see. Hulle is in julle hand oorgegee.
GÉNESIS 9:2ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
7
GÉNESIS 9:7
Maar julle, wees vrugbaar en vermeerder; wemel op die aarde en vermeerder daarop.
GÉNESIS 9:7ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
Home
ਬਾਈਬਲ
Plans
ਵੀਡੀਓ