1
Johannes Johannes 1:12
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Maar aan almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo.
Compare
Johannes Johannes 1:12ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
2
Johannes Johannes 1:1
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
Johannes Johannes 1:1ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
3
Johannes Johannes 1:5
En die lig skyn in die duisternis; en die duisternis het dit nie begryp nie.
Johannes Johannes 1:5ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
4
Johannes Johannes 1:14
En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon (en ons het sy heerlikheid aanskou, die heerlikheid van die Eniggeborene van die Vader) vol genade en waarheid.
Johannes Johannes 1:14ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
5
Johannes Johannes 1:3-4
Alle dinge is deur Hom gemaak; en sonder Hom is niks gemaak wat gemaak is nie. In Hom was lewe; en die lewe was die lig van die mense.
Johannes Johannes 1:3-4ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
6
Johannes Johannes 1:29
Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom en sê: Daar is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem.
Johannes Johannes 1:29ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
7
Johannes Johannes 1:10-11
Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie. Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie het Hom nie aangeneem nie.
Johannes Johannes 1:10-11ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
8
Johannes Johannes 1:9
Dit was die ware Lig wat elke mens verlig wat in die wêreld kom.
Johannes Johannes 1:9ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
9
Johannes Johannes 1:17
Want die wet is deur Moses gegee, maar genade en waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Johannes Johannes 1:17ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
Home
ਬਾਈਬਲ
Plans
ਵੀਡੀਓ