GENESIS 49:24-25

GENESIS 49:24-25 AFR83

Maar hulle boog misluk elke keer, hulle sterk arms bewe, want die magtige God van Jakob gryp in, die Rots van Israel beskerm hom. Die God van jou vader sal jou help, Josef, die Almagtige sal jou seën, Hy seën jou met reën uit die hemel, met water diep onder die grond uit, met moeders wat hulle kinders voed, met baie kinders.

GENESIS 49 унших

GENESIS 49:24-25-д зориулсан видео