GENESIS 48:15-16

GENESIS 48:15-16 AFR83

Hy het vir Josef geseën en gesê: “Mag die God naby wie my voorvaders Abraham en Isak geleef het, die God wat vir my van my geboorte af tot nou toe gesorg het, die Engel wat my uit elke moontlike gevaar gered het, mag Hy die seuns seën. Dan sal my naam voortleef in hulle, en ook dié van my voorvaders Abraham en Isak. Mag die seuns vermeerder en baie word in daardie land.”

GENESIS 48 унших

GENESIS 48:15-16-д зориулсан видео