1
GENESIS 32:28
Afrikaans 1983
Die man het gesê: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel , want jy het teen God en teen mense 'n stryd gevoer en jy het dit end-uit volgehou.”
Харьцуулах
GENESIS 32:28 г судлах
2
GENESIS 32:26
Die man het vir Jakob gesê: “Los my, want die dag breek.” Jakob het geantwoord: “Ek sal jou net los as jy my seën.”
GENESIS 32:26 г судлах
3
GENESIS 32:24
Jakob het alleen daar agtergebly, en 'n man het tot dagbreek met hom gestoei.
GENESIS 32:24 г судлах
4
GENESIS 32:30
en Jakob het die plek Pniël genoem, “want,” het hy gesê, “ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog het ek nie omgekom nie.”
GENESIS 32:30 г судлах
5
GENESIS 32:25
Toe die man agterkom dat hy nie vir Jakob kan wen nie, het die man, terwyl hy met hom stoei, vir Jakob teen die heup geslaan sodat dit uit die potjie gespring het.
GENESIS 32:25 г судлах
6
GENESIS 32:27
Toe vra die man: “Wat is jou naam?” en hy antwoord: “Jakob.”
GENESIS 32:27 г судлах
7
GENESIS 32:29
Toe sê Jakob: “Sê my tog jou naam,” en die man vra: “Waarom vra jy my naam?” Hy het vir Jakob net daar geseën
GENESIS 32:29 г судлах
8
GENESIS 32:10
ek is al u gunsbewyse nie werd nie, ook nie die trou waarmee U my versorg het nie. Toe ek destyds deur die Jordaan is, het ek net my kierie gehad, en nou het ek hierdie twee groot groepe.
GENESIS 32:10 г судлах
9
GENESIS 32:32
en daarom eet die Israeliete tot nou toe nie die senuweebondel wat aan die heup vaskom nie, want die man het vir Jakob teen sy heup geslaan, op die heupsenuwee.
GENESIS 32:32 г судлах
10
GENESIS 32:9
Daarna het Jakob gebid: “Here, God van my voorvader Abraham, God van my vader Isak, U wat vir my gesê het om terug te gaan na my land en my familie toe en U sal goed doen aan my
GENESIS 32:9 г судлах
11
GENESIS 32:11
Red my tog uit die mag van my broer Esau, ek is bang vir hom. Hy kan dalk kom en my doodmaak, en ook die moeders en kinders.
GENESIS 32:11 г судлах
Нүүр хуудас
Библи
Тѳлѳвлѳгѳѳнүүд
Бичлэгүүд