1
EKSODUS 23:25-26
Afrikaans 1983
Jy moet die Here jou God dien. Dan sal Hy jou met kos en water seën en siekte van jou af weghou. Daar sal geen miskraam en onvrugbaarheid in jou land wees nie. Ek sal jou met 'n lang lewe seën.
Харьцуулах
EKSODUS 23:25-26 г судлах
2
EKSODUS 23:20
“Ek, die Here, stuur 'n engel voor jou uit om jou op die pad te beskerm en jou na die plek toe te bring wat Ek vir jou reg gemaak het.
EKSODUS 23:20 г судлах
3
EKSODUS 23:22
As jy goed ag gee op hom en alles doen wat Ek sê, sal Ek die vyand van jou vyande wees en die teëstander van jou teëstanders.
EKSODUS 23:22 г судлах
4
EKSODUS 23:2-3
Jy mag nie agter die meerderheid aan doen wat verkeerd is nie. Wat jy in 'n hofsaak getuig, mag jy nie verdraai nie, al doen die meerderheid dit ook. Wanneer jy regspreek, mag jy 'n arm man nie in sy hofsaak voortrek nie.
EKSODUS 23:2-3 г судлах
5
EKSODUS 23:1
“Jy mag nie skinderstories versprei nie. Jy mag nie met 'n misdadiger saamwerk en in sy guns vals getuienis lewer nie.
EKSODUS 23:1 г судлах
Нүүр хуудас
Библи
Тѳлѳвлѳгѳѳнүүд
Бичлэгүүд