1
Handelinge 3:19
Die Boodskap
“Nou moet julle julle sondes laat staan. Kom terug na God toe. Hy sal al julle sondes wat tussen julle en Hom staan, uit die pad vat. Hy sal nooit weer daaraan dink nie.
Konpare
Eksplore Handelinge 3:19
2
Handelinge 3:6
“Ek het nie ’n sent op my naam nie,” het Petrus gesê. “Maar ek gaan vir jou iets baie beters gee. Ek sê nou vir jou in die Naam van Jesus Christus: staan op en loop!”
Eksplore Handelinge 3:6
3
Handelinge 3:7-8
Petrus vat toe die man se regterhand en trek hom op. Onmiddellik het sy voete en enkels nuwe lewe gekry sodat hy kon opstaan en loop. Hy het toe saam met hulle by die tempel ingegaan. Hy was so bly dat hy rondgespring het van vreugde terwyl hy hardop lag en huil.
Eksplore Handelinge 3:7-8
4
Handelinge 3:16
“Wel, Jesus het nou deur ons hierdie verlamde man gesond gemaak. Julle almal kan dit tog sien. Sy geloof in Jesus was genoeg om hom te laat opstaan en loop.”
Eksplore Handelinge 3:16
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo