1
Genesis 29:20
Die Bybel 2020-vertaling
Jakob het toe sewe jaar gewerk vir Ragel. In sy oë was dit soos 'n paar dae, want hy was lief vir haar.
השווה
חקרו Genesis 29:20
2
Genesis 29:31
Die HERE het gesien dat Lea die nie-geliefde is, en Hy het haar moederskoot oopgemaak; maar Ragel was onvrugbaar.
חקרו Genesis 29:31
בית
כתבי הקודש
תוכניות
קטעי וידאו