YouVersion Logo
Search Icon

Suider-Paarl Gemeente

Collide 21 Day Lockdown

Collide 21 Day Lockdown

21 dae van hoop en anders wees! Saam Groei, Saam Leef, Saam Leer

Locations & Times

Suider-Paarl Gemeente

Thursday 12:01 AM

Friday 12:01 AM

Saturday 12:01 AM

Sunday 12:01 AM

Monday 12:01 AM

Tuesday 12:01 AM

Wednesday 12:01 AM

21 Dae Lock down Leer ons Bybel ken en lees! Let's make it fun! Maak jou eie notas vir jouself op die app of iewers in 'n boekie vibe!

24-7 PRAYER

Log in op die volgende bladsy en book vir jou 'n uur of hoe lank jy ook al wil om vir die land in hierdie tyd te bid.

https://www.24-7prayer.com/signup/04faa8
DAG 1

Wat is die een ding wat jy nou nodig het van Jesus? "What you want?" Wat beteken wees bly?

FILIPPENSE 4:6-7

DAG 2

As jy die lees - Hoe voel jy oor God?

PSALMS 46:9-12

DAG 3

Mal Cool Storie: “D”Dog KO vir Goliat. Wat was sy motivation? Wat in die verhaal staan vir jou soos super uit, en verander jou lewe?


Check die twee videos oor David

Deel 1
https://youtu.be/iSJXo_Vlsbw
Deel 2
https://youtu.be/Bsup35Xixtk

1 SAMUEL 17:45-47

DAG 4

Ok so jy is in isolation! Dm/Whatsapp op jou graad groep iets wat jou graad sal laat voel “we are in this together”.. dit kan 'n foto wees, ’n one liner post, 'n emoji, enigeiets… be creative

ROMEINE 15:4-6

DAG 5

WOW so die Ou Testament en Nuwe Testament sê wat Jesus gedoen het! Teken 'n kruisie op jou pols vandag! Neem 'n kiekie en post op insta of jou whatsApp status sonder enige byskrif!!

JESAJA 53:4-6

1 PETRUS 2:24-25

Daar is al baie keer vir my gesê: Julle kry nie want julle vra nie. Wat dink jy kan jy vir die Here vra? Hy wil ons gebede verhoor, veral die wat binne sy wil is. Hoe weet ek wat sy wil is?

1 JOHANNES 5:13-15

Elke oggend sal daar 'n nuwe teksgedeelte en vraag wees vir die dag. Doen dit in jou rustige tyd wanneer jy soggens opstaan of wanneer jy wakker word van jou derde middagslapie.

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy