Doxa Deo Wonderboom
OGGENDDIENS: EK EN MY HUIS
Locations & Times
Expand
  • Doxa Deo Wonderboom
    521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa
    Sunday 8:30 AM
Next Gen
Volgende Generasie
Inleiding:
Die kultuur van die wereld verander.
Mode / tegnologie / ens.
Wat gaan ons kinders word? Ons kinders word nie dieselfde groot as ons nie!
Maar die lewe se verandering maak dat ons soms nie weet hoe om met hulle te werk nie.
Wat se ouderdom gebeur wat en wat laat ons toe op wat se ouderdom.
Hoe beinvloed ons ons kinders om by die regte goed uit te kom?
Tye verander maar waarheid nooit
Generasies verander maar beginsels nooit
Inhoud:
Kultuur van jou huis?
Dien die Here
Psalm 128 'n BEDEVAARTSLIED.
1 Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in sy weë wandel!
2 Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!
3 Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom jou tafel.
4 Kyk, so sal sekerlik geseën word die man wat die Here vrees.
5 Mag die Here jou seën uit Sion, dat jy die voorspoed van Jerusalem mag aanskou al die dae van jou lewe!
6 En dat jy jou kindskinders mag aanskou! Vrede oor Israel!
Bid vir jou kinders / Leef die Woord
Oop verhouding
Kort:
Luister – Luister met ‘n opendheid om te verander en te verstaan. Sit en hoor oor hulle wereld, moet nie net jou wereld af dwing nie. As hulle iets sê wat buite jou raamwerk is, moet nie oor reageer nie.
Wees deursigtig – Moet nie maak asof jy nooit foute maak nie
Dissipline – Intensioneel en doelgerig weesBring altyd nader aan waarheid, dit moet pas by die oortreding. Gevolge moet nie altyd gekeer word nie. Jou kinders moet jou kan bevraagteken.
Vertroue – Jy moet vertrou wat jy in hulle gesit het…
Joh 17
14 Ek het hulle u woord gegee, en die wêreld het hulle gehaat, omdat hulle nie van die wêreld is nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie.
15 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar. 16Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie.
17 Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid.
Veilig
Jou kinders moet veilig voel. Respek en vrees is 2 verskillende goed.
Slot:
Ouers ek bid en smeek da tons die next gen sal vertel en leer van God se amazing Vaderskap.
Ons gaan ons kinders salf en vir hulle bid
Pa jy is die leier van jou huis, jy het wat dit vat om die geestelike leierskap te vat