Preeknotas - Jou verantwoordelikheid as kind
Inleiding
Kuier land en betrokkenheid celebrate
Los tema
Almal het ouers
Inhoud
Die impak van ons ouers
Goed en sleg
Hulle vorm ons direk en indirek
Vorm ons idee van God
Yserg metafoor
Dis goed dat ons kan krap en by die wortel kom van gedrag
Maar ek dink ons staan te veel hierby stil (Ek is so want my pa is so, ek het ’n minderwaardigheidskompleks want my pa het my verwerp)
Vat verantwoordlikheid (Hou op blameshift, blameshift)
Jesus die nuwe stamboom
Begin by vergifnis
Ons is soms ongelooflik hard op ons ouers (raak geiriteerd as hulle sukkel met tegnologie ens.)
Ons dink ons as die jonger generasie is baie slim en sal nooit dieselfde foute maak as ons ours nie.
MATTEUS 6:12 'en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; '
TPT 'Forgive us the wrongs we have done as we ourselves release forgiveness to those who have wronged us.'
Vergifnis is eintlik baie natruurlik, jy moet dit laat gaan.
Hoe langer jy vashou aan ’n wrok met bitterheid hoe groter is die kans dat jy so gaan opeindig.
Neem verantwoordelikheid en besef jy hoef nie so te wees nie
Bloedlynvloeke ens. Jy het ’n nuwe bloedlyn
2 Corinthians 5:17
'Now, if anyone is enfolded into Christ, he has become an entirely new person. All that is related to the old order has vanished. Behold, everything is fresh and new.
Ontdek die waarheid van wie jy is
Herinner jouself wie jy is deur tyd te spandeer in die woord
Verantwoordelikheid lê in die manual
Sounddesk voorbeeld
Die manual bring nie nuwe kapasiteit nie, maar stel my bekend aan dit wat ek reeds het.
Bring die waarheid
Wanneer jy die waarheid ken en jouself daarin verdrink, kan God jou gebruik om dit wat van jou weerhhou is aan ander te gee (jou ouers)
2 Corinthians 5:18
And God has made all things new, and reconciled us to himself, and given us the ministry of reconciling others to God. '
EKSODUS 20:12 '“Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee. '
Jou ouers hoef nie perfek te wees voor jy hulle eers nie.
Eer jou vader en jou moeder (My troue speech)
Slot
Ons besef nie altyd hoeveel ons ouers ook die waarheid nodig het nie
Ons is vinnig om onsself die victim te maak
Jou ouers het nodig om nou en dan die goeie goed te hoor wat hulle vir jou is . . .