YouVersion Logo
Search Icon

Lewende Woord Hoofgemeente

Danie Denysschen - Name van God: Jehovah-Shammah

Danie Denysschen - Name van God: Jehovah-Shammah

(2025/07/06 9h00 Diens) - Danie Denysschen

Locations & Times

Lewende Woord Main

72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa

Sunday 9:00 AM

Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente

Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.com
Preeknotas
Ons voel somtyds ver van die Here terwyl ons weet volgens Sy Woord Hy naby is.
Ons sien nie noodwendig in die oomblik van stryd dat Jesus teenwoordig en betrokke is nie.
Ons leer om hom te vertrou in die dal van doodskaduwee. Josef se dal van doodskaduwee geskiet in n gruwelike, depressiewe, ingehokte tronk.

Is die Here daar?
Getuienis:

God se teenwoordigheid maak die verskil!

Die teenwoordigheid van God regdeur die Skrif:
a. In die tuin (Genesis 3)
- God het saam met Adam en Eva gewandel.
- Selfs na sonde het God na hulle kom soek.

b. In die woestyn
- Kolom van wolk en vuur – God sigbaar teenwoordig.
c. In die tempel
- God se heerlikheid het Salomo se tempel gevul.
d. In Jesus
- 'Die Woord het vlees geword en onder ons gewoon.'
- Jesus is God met ons – Emmanuel.
Jehovah Shammah in ons lewens vandag:
a. God is daar in ons eensaamheid.
b. God is daar in ons storms.
– Jesus bedaar die storm; Hy was die hele tyd in die boot.
c. God is daar in ons aanbidding.
d. God is daar in ons pyn.
Lewe met die bewustheid van Jehovah Shammah.
Oefen sy teenwoordigheid.
Daaglikse gebed, aanbidding en bewustheid.

Vertroue in moeilike tye.
Ons staar nie die lewe alleen in die gesig nie.

Dra Sy teenwoordigheid na ander.
Wees ambassadeurs van Sy teenwoordigheid vir die hartseer.

Hy sal altyd daar wees!
• Josef se lewe eindig met die uitleef van die droom.
• Van Genesis tot Openbaring, is God se begeerte om by Sy mense te woon.
• God kan ook deur ons daar wees.
Uitdaging
• Roep God aan vir Sy teenwoordigheid.
• Maak jouself beskikbaar in opofferende oorgawe.
• Bring God se teenwoordigheid en nabyheid aan mense.
hey

Tiendes en Offergawes

Maniere om te gee:
https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/bank-detail

Aanlyn Dienste

Kyk ons dienste aanlyn:
https://lewendewoord.churchcenter.com/channels

Facebook

Volg ons op Facebook:
https://www.facebook.com/lewendewoord/

Instagram

Volg ons op Instagram:
https://www.instagram.com/lewendewoord_main/
hey

Gebedsversoeke en Getuienisse

Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819