Dei Gratia
LEEF INVLOEDRYK - Liefde Doen[2] - Doen Eerste
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
EPH 5 (THE MESSAGE)
WATCH WHAT GOD DOES, AND THEN YOU DO IT, LIKE CHILDREN WHO LEARN PROPER BEHAVIOUR FROM THEIR PARENTS.
MOSTLY WHAT GOD DOES IS LOVE YOU.
KEEP COMPANY WITH HIM AND LEARN A LIFE OF LOVE.
OBSERVE HOW CHRIST LOVED US.
HIS LOVE WAS NOT CAUTIOUS BUT EXTRAVAGANT.
HE DIDN’T LOVE IN ORDER TO GET SOMETHING FROM US BUT TO GIVE EVERYTHING OF HIMSELF TO US.
LOVE LIKE THAT.

MATT 7:7–12 [NLV]
7 BID, EN VIR JULLE SAL GEGEE WORD; SOEK, EN JULLE SAL VIND; KLOP, EN VIR JULLE SAL OOPGEMAAK WORD.
8 WANT ELKEEN WAT BID, ONTVANG; EN HY WAT SOEK, VIND; EN VIR HOM WAT KLOP, SAL OOPGEMAAK WORD.
9 OF WATTER MENS IS DAAR ONDER JULLE WAT, AS SY SEUN HOM BROOD VRA, AAN HOM ’N KLIP SAL GEE;
10 EN AS HY ’N VIS VRA, AAN HOM ’N SLANG SAL GEE?
11 AS JULLE WAT SLEG IS, DAN WEET OM GOEIE GAWES AAN JULLE KINDERS TE GEE, HOEVEEL TE MEER SAL JULLE VADER WAT IN DIE HEMELE IS, GOEIE DINGE GEE AAN DIE WAT HOM BID!
12 ALLES WAT JULLE DAN WIL HÊ DAT DIE MENSE AAN JULLE MOET DOEN, NET SO MOET JULLE AAN HULLE OOK DOEN; WANT DIT IS DIE WET EN DIE PROFETE.

WAT SOU JY WOU HÊ?
“DOEN EERSTE”
“DOEN EERSTE”
BEWEEG MY VAN “MY” NA “MY LEEFWÊRELD”
WANNEER EK WAAG OM TE DIEN EN GEE, TEN SPYTE VAN MY GEMAK EN MY GERIEF EN MY VALSE SEKURITEITE, BEWEEG EK VERBY MYSELF NA IETS GROTERS AS MYSELF.

LUK 6:27–36 [NLV]
“MAAR AS JULLE GEWILLIG IS OM TE LUISTER, SÊ EK JULLE MOET JULLE VYANDE LIEFHÊ. DOEN GOED AAN DIÉ WAT JULLE HAAT. SEËN DIÉ WAT JULLE VERVLOEK.
BID VIR HULLE WAT JULLE SEERMAAK. AS IEMAND JOU OP DIE WANG KLAP, DRAAI OOK DIE ANDER WANG. AS IEMAND JOU JAS VRA, BIED OOK JOU DRAROK AAN.
GEE WAT JY HET AAN ENIGIEMAND WAT DIT VAN JOU VRA; EN AS IETS VAN JOU WEGGENEEM WORD, MOENIE DIT PROBEER TERUGKRY NIE. DOEN AAN ANDER WAT JY WIL HÊ HULLE AAN JOU MOET DOEN.
“DINK JULLE JULLE IS VERDIENSTELIK AS JULLE NET DIÉ LIEFHET WAT VIR JULLE LIEF IS? SELFS DIE SONDAARS DOEN DIT! EN AS JULLE NET GOEDDOEN AAN DIÉ WAT AAN JULLE GOEDDOEN, IS DIT DAN SO WONDERLIK?
DAN SAL JULLE BELONING IN DIE HEMEL BAIE GROOT WEES, EN JULLE SAL WERKLIK OPTREE AS KINDERS VAN DIE ALLERHOOGSTE, WANT HY IS GOED VIR DIE ONDANKBARES EN DIE SLEGTES.
JULLE MOET BARMHARTIG WEES SOOS JULLE VADER BARMHARTIG IS.” (LIEFDE DOEN)

WIE?
MAAR ONS WAG…
ONS WAG VIR TEKENS TERWYL DIE KRUIS GEBEUR HET TOE ONS NOG SONDAARS WAS

MATT 5:14–16 [NLV]
JULLE IS DIE LIG WAT DIE WÊRELD MOET VERLIG. ’N STAD WAT BO-OP ’N BERG LÊ, KAN MOS NIE WEGGESTEEK WORD NIE!
’N MENS STEEK OOK NIE ’N LAMP OP EN MAAK DIT DAN ONDER ’N EMMER TOE NIE.
ALLESBEHALWE! JY SIT DIT BO-OP ’N LAMPSTAANDER. DAN MAAK DIT LIG VIR ALMAL IN DIE HUIS.
JULLE MOET SO VOORBEELDIG LEWE DAT JULLE ’N HELDER LIG SAL LAAT UITSTRAAL.
DAN SAL DIE MENSE DIT SIEN EN JULLE HEMELSE VADER DAARVOOR PRYS!”

SKAKEL DIE LIG EERSTE AAN
EK IS DIE LIG – EK SKYN MET GEEN BY-MOTIEF – GEEN WAG OP BELONGING – EK DOEN BLOOT EERSTE

EK NEEM DEEL
EK HET ALTYD GEDINK OM 'N GELOWIGE TE WEES, WAS GENOEG, MAAR NOU WEET EK JESUS WIL HÊ EK MOET DEELNEEM, MAAK NIE SAAK IN WATTER TOESTAND EK IS NIE.
I USED TO WANT TO FIX PEOPLE, BUT NOW I JUST WANT TO BE WITH THEM. - BOB GOFF

VREUGDE EN VERVULLING
SELFSUGTIGHEID EN SELF GRATIFICATION STAAN IN DIE PAD VAN WAT GOD IN EN DEUR MY IN DIE NOU WIL DOEN

LIEFDE DOEN EERSTE
INVLOEDRYKE LEWE VERANDER DIE ATMOSFEER NA HOOP, WANT LIEFDE DOEN

ROM 12:10–11 [NLV]
AS BROERS EN SUSTERS IN GOD SE HUISGESIN MOET JULLE MEKAAR IN LIEFDE KOESTER EN VOOR IN DIE RY STAAN OM MEKAAR MET RESPEK TE HANTEER.
MOENIE SLEEPVOET WEES IN JULLE TOEWYDING.