YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Wie sê Mense is God?

Wie sê Mense is God?

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

VERBEEL JOU VIR ‘N OOMBLIK DAT JY HIER IN DIE “AREOPAGUS” IN ATHENE SIT EN LUISTER…

HANDELINGE 17:23 ([NLV]
'TERWYL EK DEUR JULLE STAD GELOOP EN KYK HET NA DIE VOORWERPE WAT JULLE AANBID, HET EK OOK ’N ALTAAR GESIEN MET DIE INSKRIPSIE: ‘AAN ’N ONBEKENDE GOD.’ NOU JA, HIERDIE GOD WAT JULLE AANBID SONDER OM HOM TE KEN, HÓM VERKONDIG EK AAN JULLE. '
HANDELINGE 17:23 ([NLV]
'TERWYL EK DEUR JULLE STAD GELOOP EN KYK HET NA DIE VOORWERPE WAT JULLE AANBID, HET EK OOK ’N ALTAAR GESIEN MET DIE INSKRIPSIE: ‘AAN ’N ONBEKENDE GOD.’ NOU JA, HIERDIE GOD WAT JULLE AANBID SONDER OM HOM TE KEN, HÓM VERKONDIG EK AAN JULLE. '
WIE SÊ MENSE IS ONS GOD?
“GOD PROVED HIS LOVE ON THE CROSS. WHEN CHRIST HUNG AND BLED AND DIED, IT WAS GOD SAYING TO THE WORLD; I LOVE YOU”
- -BILLY GRAHAM

“IF JESUS IS THE SON OF GOD, THEN HIS TEACHINGS ARE MORE THAN JUST GOOD IDEAS FROM A WISE TEACHER; THEY ARE DIVINE INSIGHTS ON WHICH I CAN CONFIDENTLY BUILD MY LIFE”
- LEE STROBEL

“I CAN TAKE MY TELESCOPE AND LOOK MILLIONS OF MILES INTO SPACE; BUT I CAN GO AWAY TO MY ROOM AND IN PRAYER GET NEARER TO GOD AND HEAVEN THAN I CAN WHEN ASSISTED WITH ALL THE TELESCOPES ON EARTH”
- SIR ISAAC NEWTON
“GOD TAKES FULL RESPONSIBILITY FOR THE LIFE, WHOLLY DEVOTED TO HIM”
- CHARLES F. STANLEY

“DIE HERE IS MY HERDER”
- KONING DAWID
WIE SÊ PAULUS IS ONS GOD?
HANDELINGE 17 NLV – “WAT SÊ PAULUS VAN GOD?”
24 “HY IS DIE GOD WAT DIE WÊRELD MET ALLES DAARIN GEMAAK HET. HY IS DIE HERE VAN HEMEL EN AARDE, EN DAAROM WOON HY NIE IN TEMPELS WAT MET MENSEHANDE GEBOU IS NIE.
25 MENSEHANDE KAN NIE NA SY BEHOEFTES OMSIEN NIE, WANT HY HET AAN NIKS BEHOEFTE NIE. INTEENDEEL, DIT IS HÝ WAT AAN ALMAL LEWE EN ASEM EN ÁLLES GEE.
26 UIT EEN MENS HET HY ELKE NASIE VAN DIE MENSDOM GEMAAK, OM OOR DIE HELE AARDE TE WOON. HY HET DIE TYE VAN HULLE BESTAAN BEPAAL, EN DIE GRENSE VAN HULLE BLYPLEK.
27GOD SE DOEL MET DIE NASIES WAS OM HOM TE SOEK, AL SOU HULLE OOK MOES RONDTAS OM HOM TE VIND. NIE DAT HY VER VAN ENIGEEN VAN ONS AF IS NIE.
28 DIS TOG JUIS DEUR HÓM DAT ONS LEEF, BEWEEG EN BESTAAN. SOOS PARTY VAN JULLE DIGTERS OOK GESÊ HET: ‘ONS IS SY NAGESLAG.’
29 ONS MOET DUS NIE AAN GOD DINK IN TERME VAN BEELDE VAN GOUD, SILWER OF KLIP NIE. ONS IS DAN SELF SY NAGESLAG. SULKE BEELDE IS BLOOT SKEPPINGS VAN MENSE SE VAARDIGHEID EN VERBEELDING.
30 GOD HET WEL MENSE SE VROEËRE ONKUNDE OORGESIEN, MAAR NOU ROEP HY ALLE MENSE ORAL OP OM DIE AFGODE TE LOS EN HULLE TOT HOM TE BEKEER.
31 HY HET IMMERS ’N DAG BEPAAL WAAROP ’N MAN WAT HY BESKIK HET, IN GEREGTIGHEID OOR DIE WÊRELD GAAN OORDEEL. AS BEWYS VIR ALMAL WIE DIÉ MAN IS, HET HY HOM UIT DIE DOOD LAAT OPSTAAN.”
WIE SÊ EK IS GOD?
“WAT IS MY GETUIENIS VAN GOD?”
HY IS GOD WIE SIEKES GESOND MAAK
HY IS GOD WIE STUKKENDE HARTE HEEL MAAK
GOD WAT VOORSIEN
GOD WAT ONS RED

JOH 14:1 (AFR 83)
“JULLE MOET NIE ONTSTELD WEES NIE. GLO IN GOD; GLO OOK IN MY”


GLO IN GOD!

GLO IN SY SEUN JESUS!

WIE IS GOD?
“GOD IS GOD”